Kort-Termyn Versekering Riglyne

SKU 978-0-620-61503-7 Category

Kort-Termyn Versekering – Riglyne vir Polishouers.

Meeste mense beplan die skepping van welvaart met omsigtigheid en ywer maar dit is verbasend hoe lukraak sommige mense die beskerming van hul bates hanteer.

Alle versekering, maar by uitstek kort-termyn versekering is die enigste effektiewe manier om bates te beskerm en selfs beskerming teen aanspreeklikhede te bied.

Versekering moet nooit ligtelik opgeneem word nie! Dit is belangrik dat mens self ook verantwoordelikheid neem vir die bestuur van jou versekeringsportefeulje!

R19.95