In Nagedagtenis van Magnum - Eugene Beijers

SKU 978-1-920669-36-2 Category

Die wroeging om ‘n geliefde troeteldier te moet laat uitsit en die band wat daar was tussen eienaar en troeteldier. Ook ‘n aanduiding vir kinders, wat troeteldier wil he, wat die verantwoordelikhede daarvan is.

R49.95